Welkom by Groot is U trou - Kieswetter bedieninge

Vers vir die maand
Manna tydskrif

Gehoorsaamheid: die sleutel tot seëninge.

Moenie dink dat 'n geseënde lewe net oor geld gaan nie...dit gaan oor innerlike vrede en geluk.

Jan-Feb 2015
Daar is twee tipes vrese. Die een wat van buite na binne kom en die ander een wat binne is en na buite toe werk. Die eerste een is wanneer jy in ’n vreesaanjaende situasie is of slegte nuus ontvang en die vrees jou lamlê. Die vrees van binne, is die vrees vir God wat geaktiveer word deur God lief te hê en Hom te alle tye te wil gehoorsaam. Die Woord sê dat die volmaakte liefde van God alle negatiewe vrese na buite sal dryf. God doen dinge in jou lewe wanneer jy bereid is om jou vrese te konfronteer en in plek daarvan Hom te gehoorsaam.

Sluit aan by die klub!

Woordwakker bordspeletijie
Manna tydskrif
Gary se CD Klub
Gary se DVD Klub

Jou begeerte...God se begeerte
Elke mens het begeertes in hulle lewens. ‘n Begeerte dat iemand hulle sal liefhê, beskerm en versorg. In vandag se ekonomie begeer ‘n mens om hulle werk te behou, maar God het ook ‘n begeerte dat ons sal reageer op sy liefde vir intimiteit.

Sluit aan by die maandelikse klub!

 

Maak die Belofte joune
Dit is frustrerend om na te jaag wat iemand anders s'n is. Dit maak jou moeg. Vind uit wat joune is en geniet dit.

Sluit aan by die maandelikse klub!