Kontak ons

Meer oor Gary Kieswetter
Gary Kieswetter is reeds 22 jaar besig om mense in Suid-Afrika te motiveer om 'n dieper verhouding met God te he. Hy is 'n gewilde motiverende spreker, radiogas en bedienaar van die Woord. Sy cd's, dvd's, boeke en tydskrif Manna inspireer maandeliks duisende mense om die Woord te lees en hulle vreugde in God te vind. Hy en sy vrou Rhona het onlangs 'n gemeente begin in die Kaap nl. die Bron wat mense toerus en motiveer om daagliks die werke van Jesus prakties in hulle eie lewens asook andere, toe te pas. Gary se entoesiasme en humor is 'n blessing vir die liggaam van Christus.
Tel: 086 111 2329
Faks: 086 686 1681
E-Pos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Kantoor Ure: 9:00am - 4:00pm
Pos Adres: Picassostraat 698
Moreletapark
Pretoria
0181
Rekening Naam: Groot is U trou
Bank: ABSA - Tjek
Rekening Nr: 4060 7374 61
Takkode: 632-005