Manna tydskrif

 

Manna Tydskrif is 'n publikasie wat gevul is met die Woord. Hierdie publikasie beloof om jou gees te voed en om vir jou waarhede uit die Bybel te openbaar. Dit is gemik op mense wat hulle verhouding met God wil verdiep. Manna tydskrif is so opgestel dat dit vir die hele gesin 'n geestelike hulp sal wees. Manna beid iets aan vir almal, van die oudste na die jongste. Met bekende skrywers wat kenners is op hulle gebied, sal Manna baie ongeantwoorde vrae beantwoord en jou geestelik verryk.

Klub subskripsie fooi: R31 elke 2de maand

 

Dieselfde uitgawe is ook beskikbaar in 'n digitale (PDF) formaat en kan gelees word op 'n iPad of enige rekenaar met 'n PDF 'viewer' bv. Adode Acrobat Reader. Elke 2de maand sal die nuutste uitgawe beskikbaar wees by die Digitale Klub.

Klub subskripsie fooi: R20 elke 2de maand