Gary Kieswetter se DVD Klub


Sluit aan by ons gewilde DVD klub, waar lede elke maand per pos, die nuutste boodskap op dvd ontvang. Maak seker dat jy, jou gesin en vriendekring deel word van hierdie gereelde geestelike verryking deur middel van 'n opbouende Bybelstudie rakende alledaagse praktiese onderwerpe, aangebied met humor en entoesiasme. Ideaal vir kerkbiblioteke, sel- of omgeegroepe of geskenke vir nie-gelowige familie en vriende.

Klub subskripsie fooi: R85 per maand