Gary Kieswetter se CD Klub

Sluit aan by ons gewilde CD Klub, waar lede elke maand per pos, die nuutste boodskap op cd ontvang. Maak seker dat jy, jou gesin en vriendekring deel word van hierdie gereelde geestelike verryking deur middel van 'n opbouende Bybelstudie rakende alledaagse praktiese onderwerpe, aangebied met humor en entoesiasme. Ideaal vir kerkbiblioteke, sel- of omgeegroepe of geskenke vir nie-gelowige familie en vriende.

Klub subskripsie fooi: R55 per maand

 

Dieselfde boodskap is ook elke maand beskikbaar in 'n digitale (MP3) formaat en kan geluister word op 'n iPod of enige MP3 player. Elke maand sal die nuutste boodskap beskikbaar wees by die Digitale Klub.

Klub subskripsie fooi: R35 per maand